Successfully reported

Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Daniel E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Veilig. Netjies. Skoon. Waardeer vir geld. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie eerste indrukke. Veilig, skoon. Uitstekende ligging. Sal julle altyd ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Baie dankie vir jou review! Ons hoop om jul gou weer te sien!

Jacques C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Sielsrus. My nuwe tuiste weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

My family was very impressed. Beyond my expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Perfectly. I really did enjoy myself; it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
I am glad you enjoyed it! Feel free to book us again.

Martie Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Heerlik. Goed geleë, netjies, naby alles. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
So bly julle het heerlik gebly! Kom gerus weer!

Lauren F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Amazing. Amazing. The place is well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Hope to see you soon!

Jason H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Die rook reuk het als bederf. Meer aandag aan netheid. Plek stink na rook. Geyser in kas is baie lelik. Dubbelbed-duvet was vuil. Stort maak die hele badkamer nat.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Dankie vir jou terugvoering. Jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om nie die bal te laat val nie. Beddegoed word vars en skoon oorgetrek voordat daar nuwe gaste kom en rook word geensins toegelaat nie. Al die eenhede in die kompleks se geysers sit maar op presies dieselfde plek, binne in die kas! Ons wil graag vir jou 50% afslag bied vir wanneer jy weer in ons omgewing 'n oornag plek soek, maak gerus kontak met my. Groete, Marlize

Nicolene D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Veilig en lekker. Netjies plek. Veilig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Hoop ons sien julle weer in die toekoms!

Peet R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netjies, veilig, gemaklik. 'n Uitstekende keuse vir 'n paar dae, insluitend braaigeriewe en gemaklike beddens, linne, ens. Foutloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Hoop ons sien jou binnekort!

Denzel K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Awesome. We enjoyed our stay. All went well. The place was clean and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Hoop ons sien jou binnekort weer in die Kaap!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85219ccb795a15e786360694563ac2491ca190a4f31905ef98335dc035709d52daf8bf346159244a577ace35ca7e8740072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2 Alf Street Kenrdige 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871324802441 18.638343657672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang