Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
54 D'Urban Ridge is 'n bekoorlike eenheid in Kenridge, Durbanville, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis het smaakvolle dekor en netjiese afwerkings. Die kombuis is toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien met peule, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster en skottelgoedwasser. Die leefarea bevat 'n TV, 'n gemaklike rusbank - perfek om te rus na 'n dag vol aktiwiteite! Geniet jou gunstelingprogramme op die slim-TV en Netflix-programme. Buite is daar 'n oordekte braai-area met genoeg spasie - ideaal vir sosiale byeenkomste.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkering op die perseel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 66
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang