Successfully reported
+36

Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

54 D'Urban Ridge is 'n bekoorlike eenheid in Kenridge, Durbanville, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis het smaakvolle dekor en netjiese afwerkings. Die kombuis is toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien met peule, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, broodrooster en skottelgoedwasser. Die leefarea bevat 'n TV, 'n gemaklike rusbank - perfek om te rus na 'n dag vol aktiwiteite! Geniet jou gunstelingprogramme op die slim-TV en Netflix-programme. Buite is daar 'n oordekte braai-area met genoeg spasie - ideaal vir sosiale byeenkomste.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkering op die perseel geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daniel E
Besigheidsreis
5.0
Veilig. Netjies. Skoon. Waardeer vir geld. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie eerste indrukke. Veilig, skoon. Uitstekende ligging. Sal julle alt...
Sien meer
Okt 2025
Jacques C
Gesin met klein kinders
5.0
Sielsrus. My nuwe tuiste weg van die huis.
Aug 2025
Douglas M
Gesin met tieners
5.0
My family was very impressed. Beyond my expectation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Pamela M
Gesin met tieners
5.0
Perfectly. I really did enjoy myself; it was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Martie Z
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Goed geleë, netjies, naby alles. Sal definitief weer daar tuisgaan.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 66

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Self Catering Apartments - 54 D'Urban Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Alf Street, Kenrdige, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85219ccb795a15e786360694563ac2491ca190a4f31905ef98335dc035709d52daf8bf346159244a577ace35ca7e8740072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 2 Alf Street Kenrdige 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.871324802441 18.638343657672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang