Successfully reported

54 on 7th Newton Park

Selfsorg
One Bedroom Apartment
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 2 dubbelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n broodrooster. Geriewe sluit in WiFi, 'n slim-TV, 'n waaier, 'n verwarmer, strykgeriewe en veilige parkering.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Volledige kombuis
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen rook word binne die verblyf toegelaat nie, gaste moet asb. van die aangewese areas gebruik maak.
Geen harde musiek word toegelaat nie en gaste moet asb. nie enige harde geluide na 21:00 maak nie.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir die koste van herstelwerk of vervanging van enige skade of verlies aan die verblyf of inhoud.
Geen troeteldiere word binne die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
54 on 7th Newton Park
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word binne die verblyf toegelaat nie, gaste moet asb. van die aangewese areas gebruik maak.
Geen harde musiek word toegelaat nie en gaste moet asb. nie enige harde geluide na 21:00 maak nie.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir die koste van herstelwerk of vervanging van enige skade of verlies aan die verblyf of inhoud.
Geen troeteldiere word binne die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 7th Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5312428b028700450d5c00e6d975c9f4ddbaaa3d5bbe53bffce72a991ad11ad5aa653ecadf631495f2882b752ea18f5ef25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 54 7th Avenue Newton Park 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9461835 25.5559796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang