54 On Asteria
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Asteria Road, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
54 On Asteria is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom in die kusgebied van Illovo Beach in KwaZulu-Natal.
Hierdie eiendom het 2 eenhede, die Privaat Eenheid sowel as 54 On Asteria 2. Hierdie 2 eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Albei kombuise is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en geselekteerde DStv-kanale in 54 On Asteria 2 en Netflix in die Privaat Eenheid. Hierdie verblyf het 'n pragtige tuin en 'n swembad vir gaste om te geniet.
Die ligging van hierdie eenheid is 'n kort rit vanaf Illovo Beach, Winklespruit en Warner Beach, wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante het. Gaste kry veilige onderdakparkering in 'n 24-uur-sekuriteitskompleks, asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 54 Asteria Road, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 On Asteria het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Asteria Road, Illovo Beach, 4145, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang