Successfully reported
+18

55 Bayridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Dolphin Crescent, 55 Bayridge Apartments, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

55 Bayridge is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel in die veilige Bay Ridge-kompleks naby Thompsons-strand en -getypoel, winkels en malls, restaurante en die lughawe.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis met ’n gasstoof. WiFi is deur die hele eenheid beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het lugversorging en ’n koningingrootte-bed, plafonwaaier en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en bad. Die hoofslaapkamer het ’n TV met dual-kanale en skuifdeure wat direk na die groot stoep lei.

Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort, toilet en wasbak het.

Die leefarea het lugversorging en plafonwaaiers. Daar is ’n etenstafel wat ook as ’n werkspasie gebruik kan word, sowel as ’n bank en TV-area.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in, sowel as 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele, en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat dan na die tuin lei. Daar is buitemeubels en 'n ketelbraai op die stoep.

Die kompleks is veilig en het sy eie gemeenskaplike swembad, en die woonstel het 2 parkeerplekke, waarvan 1 in ’n motorhuis en 1 buite is. Daar is ’n self-inklok sisteem wat maklik is om te gebruik. Die eenheid word onderhou en badhanddoeke word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 53 Dolphin Crescent, 55 Bayridge Apartments, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 55 Bayridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Dolphin Crescent, 55 Bayridge Apartments, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc66475974ce469998a212d8542511ef989251f9a32ba7c497b163126a88b0a4404b6250c21b7eda79cf81a0c06a5d554cf33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 53 Dolphin Crescent 55 Bayridge Apartments 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -29.52435906951 31.222841826984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang