Successfully reported
+31

55 La Pirogue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

55 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie woonstel is gerieflik geleë naby die strand en verskeie winkels in die omliggende area, wat dit die ideale keuse maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek aan die Noordkus.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer is ideaal vir kinders met 2 driekwartbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio wat buitemeubels en braaigeriewe het.

Gaste het toegang tot die 2 gemeenskaplike swembaddens en veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pranitha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 55 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Compensation Beach Road, Ballito, Durban, 4398, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf4db715255d4fa6d94152ec814edefb0e94de7457c1794f4f791e83f6335201a53438d90bfa01908a597e34e1ccb604ecd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 97 Compensation Beach Road Ballito 4398 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.533489 31.2213414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang