56B Gowrie Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Gowrie Avenue, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 695 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
56B Gowrie Village is 'n privaat plattelandse selfsorgwoonstel in die luukse en veilige Gowrie Village-landgoed in Nottinghamweg, in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die landgoed is naby die bekende Midlands Meander-toeristeroete met sy vele restaurante en winkels.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer 'n kaggel. Die woonstel het 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off Gowrie Avenue, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 56B Gowrie Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Gowrie Avenue, Gowrie Village, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang