Successfully reported
+17

57 Chakas Cove

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

57 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n romantiese wegbreek aangesien die kompleks 'n lieflike swembad het en stapafstand vanaf die strand is.

Dié woonstel op die grondvloer bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 57 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 063
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f35c6edf8b8d2cf7b035d7a0da0b3b27a2612a27ccdd7fe18e8569a2ad761c672e1e04aa2b4e9ea34f80b5fd79954160fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514392 31.230846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang