Successfully reported
+44

57 Pelican Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 57 Pelican Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

57 Pelican Street is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers en 3 badkamers in St. Lucia, in die hartjie van Zoeloeland. Die eiendom beskik oor 'n lieflike binnehof-swembad en braai-area. Gerieflik geleë na die middedorp waar gaste welkom is om die plaaslike mark en 'n verskeidenheid restaurante en winkels in die omgewing te besoek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 2 bedkassies met leeslampe en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het ook 1 koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens. Kamer 3 en 4 deel 'n aparte volledige badkamer. Al die slaapkamers is toegerus met lugversorging.

Daar is 'n groot oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas, aparte diepvrieskas, en meer. Die sitarea het baie sitplek, 'n TV met volledige DStv en komplimentêre WiFi. Die huis word een keer per dag gediens. Jou troeteldiere is welkom.

St. Lucia is in die hartjie van Zoeloeland geleë met 'n groot aantal doendinge. Doendinge sluit die wildreservate, die see en die middedorp in. Nagritte, daaglikse uitstappies, staptogte en perdrysafari's is in Hluhluwe-wildreservaat en Cape Vidal beskikbaar. Rivierbote bied die middele vir seekoeie en krokodille om van naby af bekyk te word. Oewer- en diepseevisvangritte is beskikbaar. Hoog op jou agenda behoort 'n walviskykrit en 'n nagskilpadrit (seisoenaal) te wees. Ander belangstellings sluit voëlkyk (560 spesies), gholf, krokodilpark, rolbal, en meer in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 57 Pelican Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 57 Pelican Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 57 Pelican Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71764a53f5a9d819d8dcb36bf74d560d95ed46119880f5a499e39267687c60578402d588032fb84a9cfad291b173d22a8622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 57 Pelican Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.376263 32.414182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang