Successfully reported
+20

Ramsgate Palms 57

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

57 Ramsgate Palms bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die Ramsgate Palms-kompleks, net oorkant die pad van Ramsgate se strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en daar is 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n plafonwaaier, 'n sitkamerstel met sitplek vir 6 gaste en 'n platskerm-TV.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Omdat die woonstel op die grondverdieping is, het dit 'n tuintjie en is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe en buitemeubels.

57 Ramsgate Palms maak van boorgatwater gebruik.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad, 'n wassery, braaigeriewe en 'n pragtige tuin. Die kompleks bied ook direkte toegang tot Ramsgate se Blouvlagstrand, die Waffle House en Lagoon Restaurant.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tanya G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly en alles was mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Des 2024
Juan S
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly, skoon plek.
Mrt 2024
Lyzette R
4.8
Nodige rustige sielekos. Baie lekker gebly. Kon net nie die see sien nie, maar wel gehoor. Andersins was dit heerlik.
Okt 2025
Precious M
Gesin met klein kinders
4.6
We enjoyed our stay; the pool is warm. The rooms were clean and the house as a whole. Stunning views, cozy house, and it was an unforge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jean-paul D
Gesin met klein kinders
4.4
Uitstekend as jy baie naby wil wees. Dit was gerieflik naby winkels. Die strand was naby en die kinders het die warm water in die swembad geniet. Daar...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zonika & JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Palms 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 57, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6f49b060a323a1cafd742cf344afa9f2a177a478cb1f20b9b0c5c7aec4a034b8a3e222612c6a2f1c9ca43e5815ae0acba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Bidstone Road, Ramsgate Palms Unit 57 Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.887602365669 30.350473591996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang