Successfully reported
+12

58 De Valle

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 De Valle Diaz Beach, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

58 De Valle is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Die woonstel spog met pragtige uitsigte oor Diaz-strand en die waterpark, en is binne loopafstand van die strand.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die balkon bied pragtige uitsigte oor die see en die waterpark.

Die kompleks bied veilige skaduparkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n waskamer.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Kaap St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark, restaurante en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sureena P
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice and peaceful. Great location and the sea view is spectacular, especially the sunrise in the morning. Close to Langeberg Mall ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Td E
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Ons kom weer in die somer as die glybane oop is. Ligging is fantasties. See-uitsig baie mooi. Goed ingerig. Luuks en skoon.
Mei 2025
Sandra M
5.0
Baie mooi uitsig oor die see uit hoofslaapkamer en TV kamer. Ons het baie lekker gekuier. Woonstel was baie netjies met alles om jou vakansie geriefli...
Sien meer
Apr 2025
Charlene P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Dit was heerlik, wat dit net beter sou maak, sou wees as die eenheid beskik het oor 'n braaier.
Mrt 2025
Juanita F
Saam met vriende
5.0
Verblyf was baie lekker gewees. Als wat jy benodig. Verblyf was baie lekker gewees. Als wat jy benodig. Uitsig op die strand was amazing.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 58 De Valle Diaz Beach, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 58 De Valle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 De Valle Diaz Beach, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd92ab6676a88b462d00916f975dc1ecaac70e82a299042fb74633ca74c165f45400d4e1a193f514d99c5439275f37febc88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 58 De Valle Diaz Beach Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.16021934703 22.108503971164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang