Successfully reported
+12

58 on McDonald

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 58 Mc Donald Avenue, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

58 on McDonald is 'n knus kothuis wat in die rustige Flora Park in Polokwane geleë is. Hierdie eiendom bied gerieflike verblyf aan 5 gaste wat dit ideaal vir gesinne of 'n groepe vriende maak wat op soek is na 'n onvergeetlike vakansie.

Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike L-vormige rusbank, TV en 'n koningingrootte-bed. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die privaat buite-area met sitplek waar hul hul maaltye kan geniet. 58 on McDonald is naby verskeie winkels, restaurante en vermaakopsies en verseker dat Gaste alles wat Polokwane bied, kan verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ruth G
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons verwag het en meer. Heerlik. Goeie waarde. Pragtig uitgelee.
Jul 2025
Francis M
Saam met vriende
5.0
Lovely. Lovely place to stay, could use a bigger kitchen space, though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Margo D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelik, hartlik en hulpvaardig! Baie dankie vir al jul moeite. Was heerlik gewees.
Des 2024
Janke P
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly, gasvrou is vriendelik, plekkie is ruim en netjies.
Okt 2024
Conrad C
Besigheidsreis
5.0
Friendly and clean. Friendly and clean, will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chriselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 58 Mc Donald Avenue, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 58 on McDonald het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 58 Mc Donald Avenue, Flora Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc3c339a001cf6b1fcd7a8f250cca420b8627ac8661976c6b81b8ee2ccd598867d61251f507d4d7baa119ed80d5d18fff058?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 9 5 1 5 58 Mc Donald Avenue Flora Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -23.910599998223 29.492094382442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang