Successfully reported

59 De Villiers Drive

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charmaine N
1 nag
5.0
Okt 2025

Vriendelike gasheer, ekstra bederfitems is baie oulik en word baie waardeer, netjies. Alles wat mens kan nodig kry tydens verblyf, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 De Villiers Drive
Hi Charmaine. Bly dat jy lekker gebly het. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamers gebruik te maak. Dankie vir die goeie terugvoering.

Hendrik W
1 nag
5.0
Okt 2025

Highly recommended. Great value for money and a very friendly owner. The place was well equipped and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 De Villiers Drive
Baie dankie vir die bespreking en die goeie terugvoer, waardeer.

Glenville G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Plek is gemaklik, veilig, location is baie sentraal. Eienaar het my ontmoet en was baie behulpsaam en het alles verduidelik. Televisie het baie opsies, koffie, tee en beskuit was beskikbaar, maar wat my die meeste verras het, was die sparkling water in die yskas wat my gunsteling is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker geslaap. Plekkie was skoon en netjies. Sal weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
59 De Villiers Drive
Hi Leon, dankie vir die bespreking. Ons is bly jy die verblyf geniet. Jy is meer as welkom om in die toekoms weer van die kamers gebruik te maak.

Raymond V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfek. Perfek, lekker gebly. Stil en rustig, naby alles wat mens nodig het en veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef D
1 nag
5.0
Apr 2025

Relaxing stay, will return again. Beautiful, clean apartment. Separate entrance so I didn't disturb anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Comfortable. Comfortable and peaceful, just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig en gemaklik, vriendelike verhuurder. Vir 'n vinnige besigheidsstop oornag was 59 De Villiers perfek, sal weer hier boek in die toekoms tot selfs vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meagan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was wonderlik. Ons het dit baie geniet, baie rustige area. Die plek was gemaklik en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe97a7595a8d64ef2f1d1113f9a6d412630edf37b5e3f2996107fb6c08b143a50b5026ebe0cdb8c91e7b0a63af11bb9a61e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 1) 61 5 1 5 59 De Villiers Drive Valmary Park 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.83743 18.65596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang