59 De Villiers Drive
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
59 De Villiers Drive bied selfsorgverblyf in 'n voorstad van Durbanville, in Kaapstad. Hierdie vinnig groeiende streek spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.
Hierdie eiendom gebruik sonkrag om beurtkragonderbrekings te ondersteun.
Verblyf by 59 De Villiers Drive word aangebied in 'n keuse van 'n enkel- of dubbelslaapkamer, elk met 'n privaat badkamer. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 'n enkelbed. Die dubbelkamer het 'n badkamer met 'n bad, terwyl die badkamer in die enkelkamer 'n stort het.
Albei kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die kamer met 'n dubbelbed het DSTV-toegang, terwyl die kamer met 'n enkelbed Netflix insluit.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel. Hierdie geriewe is slegs beskikbaar vir gaste wat oornag en nie vir besoekers wat nie verblyf bespreek het nie. Veilige parkering en privaat ingange is ook beskikbaar.
Die huis is sentraal geleë binne maklike bereik van hospitale, Durbanville Gholfbaan, winkelsentrums, Kaapstad se middestad en 'n aantal natuurlike sowel as historiese besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 59 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 59 De Villiers Drive het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 De Villiers Drive, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang