Successfully reported

59 Mark Street

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Charlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker wegbreek. Die huis was mooi skoon, dit het soos ons huis gevoel. Yolande was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly. Baie dankie almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Prince Albert is 'n pragtige dorpie - ek. Spesiaal om in 'n ou historiese tipe huis te kon bly. Wel netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Lekker quiet. Had a lekker stay. The lights, however, were rather dim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dit was gerieflik naby aan dit waarvoor ons gejaag het. Die ligging en netheid is goed. Ek voel net dat die prys effens belaglik is vir geen TV geriewe ens. Die stort mors ontsettend baie en die hele vloer is onder water elke keer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Heerlik met al die geriewe soos benodig. Heerlik gebly in 'n baie rustige plattelandse atmosfeer het my laat dink aan die plaashuisdae van my jong dae. Die afwesigheid van TV en WiFi was vir my wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suset D
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Dit is 'n ou huis vol karakter. Ons het die ou huis baie geniet. Dit is sentraal geleë en binne stapafstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Rustige en stil verblyf, binne stapafstand van die meeste winkels. Die beddens slaap heerlik. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Heerlike naweek! Baie goeie waarde vir geld, lekker sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Mark Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang