Successfully reported
+15

59 The Shades

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

59 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel wat binne 'n kompleks geleë is, sowat 5 minute vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en die dorpie.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n klein patio buite met draagbare braaigeriewe.

Die woonstel is toegerus met WiFi, lugversorging in die leefarea en die hoofslaapkamer, 'n plafonwaaier in die tweede slaapkamer, en beide bad- en strandhanddoeke. Daar is veilige parkeerplek vir 2 motors binne die kompleks, en die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe Sondag en openbare vakansiedae. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Yolanda M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. We have enjoyed staying at 59 The Shades. It was good and the place was stunning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Le-jeanne P
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, safe and great location. It was comfortable and I would definitely book the apartment again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Sonia V
Saam met vriende
5.0
Home away from home - Thank you. Great - keys easily available on arrival. Security gave clear directions to the unit. Clean and well s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Aurelle F
Gesin met klein kinders
4.0
Quiet, safe. Has UPS and backup light close to the beach, full DStv. Has everything you need. Walking distance to the beach and mall. H...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tilana K
Gesin met tieners
4.0
Mooi uitsig vanaf die balkon, mooi omgewing. Goeie ligging met veilige parkering, sentraal geleë. Daar is egter 'n paar verbeteringe nodig in eenheid ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 59 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7XsW5n2nhUl8jDbD9TXTzd0lxjDfxBnntynHLkTtKO3PCo2fg1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 23 Weaver Crescent Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.721556952217 31.08636117791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang