Successfully reported
+46

5th Seasons Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5th Seasons Guesthouse is op die R40 Barbertonweg geleë, net 5 km vanaf die Nelspruit Medi Clinic Privaat Hospitaal in Mbombela (Nelspruit).

Verblyf beskik oor 4 eenhede. Elke luukse eenheid het 'n privaat ingang vanaf die veilige onderdakparkeerplek en is toegerus met 'n platskerm-satelliet-TV met DStv of 'n slim-TV, 'n waaier, 'n kombuisie met granietblaaie, 'n yskas, mikrogolfoond, opwasgeriewe en breekware. Gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe met vars melk, beskuit en gebottelde water is beskikbaar.

5th Seasons Guesthouse is ideaal geleë vir 'n oornagplek op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland, Mosambiek of verblyf voor of na 'n besoek, operasie of prosedure by enige van die hospitale in Mbombela (Nelspruit).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adéle F
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fabulous! Thank you for another warm and wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Mariana M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit beslis aanbeveel. Ja, dit was lieflik en rustig. Ons het net oornag en vroeg weer vertrek.
Aug 2025
Annetjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike stil, netjies plekkie. Pragtig geleë. Heerlik gebly, baie mooi, skoon en stil. Kliente diens was baie goed. Pragtige plekkie.
Aug 2025
Adéle F
Saam met lewensmaat
5.0
We can highly recommend 5th Seasons Guesthouse. We had a wonderful stay! We thoroughly enjoyed our stay – everything was perfect. Our h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Phia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie gasvry. Ons het ongelooflik lekker gebly. Persoonlike diens van die eienaar gekry. Mooi blomme in die kamer met ons aankoms. Ons sal vi...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 5th Seasons Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 134 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang