Successfully reported

6 @ Knorhaan

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Beaula S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing plekkie. Netjies, jy voel dadelik tuis. Beste plekkie ooit. Dit was een van ons beste blyplekke ooit. Amazingste 2 mense wat ek ontmoet het. Sal dit definitief aanbeveel. Dis nou ons "vakansie" huisie. My kinders het dit die meeste geniet. Love die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was a wonderful stay. Very friendly hosts. Great place for kids to stay. Friendly hosts. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Onvergeeflik lekker en vinnig verby. Dit was regtig meer as wat ek verwag het. Ek sal beslis weer daar boek. Die diens was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholtz V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2025

Lekker rustig. Baie lekker gebly, kon rus. Geriewe was nuut en het ontspan. Het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons verblyf was gerieflik 'n huis weg van die huis. Besonders en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Fantasties. Fantastiese plekkie! Sal weer draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuno S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gebly en die gasvryheid, netheid en verblyf ten volle geniet. Ons het heerlik gebly en die gasvryheid, netheid van die verblyf en ligging ten volle geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing. Awesome. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die verblyf is pragtig, netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-mari W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

'n Stukkie bederf by die see. Ons het 'n fantastiese tyd gehad, dit het gevoel of ons by familie tuisgaan. Hierdie plek is 'n absolute bederf en die rustigheid wat mens ervaar, kan nie beskryf word nie. Ons kon die branders hoor in die aand en dit voel of mens uit die gejaag van die lewe ontsnap. Ons sal beslis weer hier kom kuier. Baie dankie, Halena, vir julle ongelooflike gasvryheid; julle het ons bederf. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
6 @ Knorhaan
Dankie, hoop ons sien julle weer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Knorhaan Close, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3d86bba6adbdb03ee1820fd9902dff64c3d55f03a345b0fe97e035989e7c854e5abcb0d3cd19d5db002026a24178140645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 6 Knorhaan Close Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065284537589 22.197201722464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang