Successfully reported

6 Coogee Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Bianca B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Stunning place to stay. Very nice view of the ocean and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Had a lovely stay, will definitely like to go again. We had a wonderful stay. Most fantastic view. Apartment clean and well-maintained. Everything that you need is available. Beds of good quality, shower nice with strong warm water. Quality instant coffees and hot chocolate available. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Oornag vir skolesport. Baie netjiese, stylvolle eenheid. Als wat nodig is vir selfsorg was beskikbaar. Spesiale sorg en aandag is geskenk aan gaste. Reg teen die boardwalk, pragtige seeuitsig. Inklok detail was baie deeglik en van groot hulp. Gasheer was baie tegemoetkomend. Maklike toegang tot die strand was 'n groot bonus. Ongelukkig is onderdakparkering knap vir groot SUV voertuie, maar die bure het nie hul parkering benut nie en ons toegelaat om so bietjie van hul spasie te benut. Ons het op 'n Vrydagaand oornag en ongelukkig 'n baie rumoerige aand beleef. Die parkeerterrein vir strandtoegang is voor die gebou. Harde musiek, luidrigtige lag en gesels was lastig tot in die baie vroeë oggendure wat ongelukkig tot 'n versteurde nagrus gelei het. Ons moes vroegoggend na 'n sportgeleentheid vertrek en die laaste partygangers was nog in die parkeerterrein 07h00.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomvelo M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Great stay and beautiful view. We enjoyed our stay so much. Everything was perfect except for the couch. The couch was painful to sit on; it's finished. If only they could fix the couch, otherwise my whole family enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cameron
6 Coogee Bay
Good day, Nomvelo. Thank you for the feedback. We are currently in the process of addressing the couch issues as quickly as possible - thank you once again for booking with us. Regards, Cameron.

Lindithembaz D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great close to the beach. Good with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Rustige atmosfeer, lieflike uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel. Pragtige uitsig en alles wat jy benodig was in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Hier kan jy lekker ontspan. Dit is 'n baie oulike woonstel met 'n goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Pragtige uitsig. Dis 'n baie lekker woonstel met alles wat mens nodig het, maar dit is in 'n kompleks met al die voor- en nadele. Die voordeel is meer sekuriteit, maar die nadeel is die lawaai. Dit was regtig raserig die hele tyd. Reg onder die woonstel is die motorhek wat ongelooflik lawaai maak as dit oop- en toegaan. En dit het dag en nag aanhoudend oop en toe gegaan. Die ligging is uitstekend met drie eetplekke binne loopafstand, maar die lawaai van die hek en die parkeerterrein voor die woonstel doen regtig afbreuk aan die plek. En alles kort onderhoud - van die slot by die voordeur tot die gordynreelings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en die see-uitsig was pragtig. Daar kan miskien net 'n wasmasjien en lyne wees, veral as mens lank bly.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kelly P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantastic. Beautiful clean neat unit, perfect view, and has everything you need. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cameron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 585
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 585
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 585
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Deary Drive, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6351ed1df1a9216b5c82aed8fe2e179971c753d63dff2607e7a314822555338b1757d529c560f34309dd3a0f7516bee96e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 585 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1 Deary Drive Gonubie 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.938525929456 28.031943440437
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang