Successfully reported

6 Manzini Chalets

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bianca O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig en lekker! Manzini 6 is skoon, netjies en was met alles toegerus wat ons nodig gehad het. Dit is ook reg oorkant die swembad, so ons kinders kon die swembad geniet terwyl ons sommer van die stoep af 'n ogie hou. Baie goeie en vriendelike diens, baie dankie, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelore
6 Manzini Chalets
Hi Bianca Baie dankie vir jou terugvoer! Ek waardeer!

Elmie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en die plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderlik en rustig by die natuur. Chalet was skoon, gerieflik en loopafstand van winkels en restaurante. Dis reg by die swembad en 'n vinnige afspoel is moontlik. Kombuis was baie gerieflik. Baie lekker geontspan en gekuier. 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect. Very close to the pool. Kids loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties, gaan weer daar kuier. Vir seker! Ons het dit so geniet, rustig, baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekende verblyf en baie goeie waarde vir geld. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Tuine is pragtig en goed onderhou. Die swembad is 'n bonus op die warm-, bedompige dae. Sekuriteit ook goed en die personeel bekwaam en vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Mckenzie Street, St Lucia Estuary, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ab022b7c5fdc0d1e048790a1a6be753d2fba482ba94c66f2511f5152bf12b9101076bd34eddd0ab8603033a314a79314fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 100 Mckenzie Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.37813184982 32.409798122021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang