6 on Acacia Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
6 on Acacia Gastehuis is in Bedfordview geleë en bied 'n verskeidenheid kamers waaruit gaste kan kies.
Daar is 'n wye verskeidenheid kamers om van te kies: gesinskamers, kamers met 'n koninggrootte-bed en kamers met koningingrootte-beddens.
Die kamers is gemeubileer met gemaklike koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n klein yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar vir sakereisigers.
Kinders van alle ouderdomme is welkom. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.
6 On Acacia Gastehuis is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, en Bedfordview bied verskeie winkelsentrums, vermaaklikheidsplekke, restaurante, die Bruma Lake-vlooimark, sowel as die gewilde Gillooly's Farm.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng
- Gaste dink 6 on Acacia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Acacia Road, Bedfordview, 2008, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang