Successfully reported

6 on First

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Paul K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Very satisfactory + plan to book regular stays. Quiet and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Artison A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was great. Excellent. I will come often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugenie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Heerlik en rustig. Baie rustige gevoel en vriendelike diens. Die tuin is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon Spencer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Comfortable, safe, clean. So safe and clean, and the host is absolutely awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Net vir oorslaap, oppad na Namibië. Dis die mooiste oulikste plekkie, met die mooiste mooiste tuin!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Aangename en gerieflike blyplek. Blyplek bied alles wat nodig is en die stoepie is 'n pluspunt. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie vriendelik ontvang, alles was in goeie orde, sal weer daar oorbly. Het lekker gebly al was dit net een nag oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Douw V
Kort verblyf
3.6
Okt 2023

Rustige verblyf in 'n baie mooi tuin. Ek sou 5 sterre gegee het as die klein probleempie met warm water nie gepla het nie. Dit is steeds goeie waarde vir geld en ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Clean, spacious room. We enjoyed our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 First Avenue, Heatherdale, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA511c41561654c347d911db3616326ec6bd3e1d20657adae82e1e76a01bfaf34eca5f8a1813474a7d3451040a6d27b31a1e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 First Avenue Heatherdale, Akasia 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.665048905247 28.117856147994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang