Successfully reported
+12

6 On Morris Guest Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Morris Street East, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

6 On Morris Guest Lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Woodmead en in 'n rustige, aangelegde tuin.

Die gaste-lodge bied 8 luukse suites. Die suites beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, kluise, 'n platskerm-TV en WiFi.

Geriewe wat by die gastelodge beskikbaar is, sluit 'n swembad, vervoer per reëling, 'n eetarea, wasgoeddienste, onderdakparkeerplek, 'n elektriese heining en CCTV-sekuriteit in.

6 On Morris Guest Lodge is geleë met maklike toegang tot alle hoofweë asook na Sandton, Fourways, Rivonia, Randburg, Midrand en Kyalami.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis P Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Morris Street East, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink 6 On Morris Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Morris Street East, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjZkMGM4LWJlOTktNDNiMy1iNGQxLTFmNjMwODgzMzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Morris Street East Woodmead 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.043959 28.06836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang