Successfully reported
+19

6 Sandpiper Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 48 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Sandpiper Bay bied veilige selfsorgverblyf op die grondverdieping in die kusdorpie Ballito.

Hierdie woonstel is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet. Die tweede badkamer het 'n bad. Elke kamer het plafonwaaiers.

Die kombuis het 'n eiland met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet. Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Daar is WiFi. Die sitarea lei na die onderdakstoep wat 'n etenstafel vir 6 en 'n pragtige uitsig het. Hierdie woonstel het 'n omsetter wat die impak van beurtkrag verminder.

Gaste het toegang tot aparte ingange en veilige parkeerplek. Gaste kan ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 48 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Sandpiper Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 48 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA835e72d8fdf444d4bf670093d82371b73faf291374a1f2fd9f09f5768649e3a697a67d7f830a7d45f24b5c5bb7d4453a0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 48 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.541227303457 31.216878774869
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang