Successfully reported
+35

6 Selwyn Court

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marive Drive, Selwyn Court, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Selwyn Court bied pragtige selfsorgvakansieverblyf wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie huis spog met pragtige see-uitsigte en is ook net oorkant die pad van die strand af.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed; 2 slaapkamers het egter 'n TV. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Dié spasie het ook 'n TV en 'n wynverkoeler.

Hierdie leefarea het ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en skuifvensters wat gaste kan oopmaak om vars seelug in te laat. Gaste kan hier ontspan met 'n drankie en die pragtige sonsondergange geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cean K
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. 6 Selwyn Court was amazing. The place was nice and clean. The view was the best part and the area was amazing too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shubaida V
Saam met vriende
5.0
Enjoyed every moment the view was. The stay was more than expected. We really enjoyed everything. The host was friendly and very helpfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Rosikwa M
Saam met lewensmaat
5.0
The place is amazing and has a beautiful ocean view and the sun room is perfect. Superb and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Andy V
5.0
Amazing views, a home away from home. This was definitely one of the most memorable holidays. The unit is very spacious and newly renov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nolene K
Saam met vriende
5.0
Greater than great. Highly recommended for any time stay and occasion.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marive Drive, Selwyn Court, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 Selwyn Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marive Drive, Selwyn Court, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44821aae87accbbd784d24fd261b87a50405d2fec529133f3c24531ce7380011d95da32011431e9e5b1c70590a165c2451fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Marive Drive Selwyn Court 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.984649 25.667996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang