6 Stemmet Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
6 Stemmet Lodge is in die hartjie van Hermanus geleë en is net 'n entjie vanaf die wêreldbekende kranspaadjie en Hermanus se onderdorp met verskeie restaurante, kafees en winkels.
Verblyf word aangebied in 4 gaste-eenhede en 1 selfsorgkothuis. Die gaste-eenhede is elkeen geskik vir 2 gaste en het elkeen 'n en suite-badkamer. Elkeen van die 4 kamers het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n swembad is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Stemmet Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang