Successfully reported
+22

60 Estoril Villas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard, The Voorbay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

60 Estoril Villas is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel wat op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelkompleks in Mosselbaai geleë is. Dit kyk uit oor die Diaz Waterpark en bied gerieflike oornagverblyf en is geskik vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek langs die Tuinroete.

Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis-eiland dien ook as 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei uit na die balkon wat braaigeriewe en buitemeubels het. 'n Privaat parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Claudia M
Gesin met klein kinders
5.0
Worth the money. It was a pleasant stay and will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Ghertlin D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and calming. It truly was a lovely stay. Friendly and helpful. And the place is a home away from home with a calming atmosphe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Antoinette J
Gesin met klein kinders
5.0
I like the quietness, very peaceful and everything you need is there. Everything was very nice, just the DStv that didn't work; otherwi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Keenen K
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely fantastic. Fun and exciting. Apartment was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Amardene P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic! Good communication since the start of the booking. Always available. Place was neat and clean and our two kids loved that it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Beach Boulevard, The Voorbay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 60 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Beach Boulevard, The Voorbay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e7a309ccc724c48947876758f0e576e6cd2a78b76fa48ab27c3edf5cee357373fc933029f27b8be2d544d90a260192b6a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Beach Boulevard The Voorbay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1623619 22.1082935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang