61 Cabanas
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Ellcock Road, Cabanas Del Mar, Unit 61, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 998 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
61 Cabanas is 'n bekoorlike woonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks in Kingsburgh en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n driestapelbed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde tuinarea met buitesitplek, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en 'n gedeelde swembad. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Refilwe Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 39 Ellcock Road, Cabanas Del Mar, Unit 61, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Ellcock Road, Cabanas Del Mar, Unit 61, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang