616 Exquisite Zimbali Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
616 Exquisite Zimbali Suite is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die Zimbali Coastal Resort geleë is. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.
Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en 'n broodrooster. Die woonstel is ook toegerus met 'n strykyster, strykplank en haardroër.
Die oopplan-leefarea bied rusbanke vir ontspanning en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte oor die tuin en stoepmeubels vir ontspanning buite.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the pools, Bosbokklub, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, kinderaktiwiteite en trou- en konferensielokale om te huur. Boonop is die oord 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 616 Exquisite Zimbali Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang