Successfully reported
+27

62 Camarque

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

62 Camarque is in 'n veilige kompleks in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie moderne selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en skottelgoedwasser. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer maak oop na die balkon met sonstoele en asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Gaste het die geleentheid om 'n verfrissende duik in die swembad te neem en 'n braai in die gemeenskaplike area te geniet. Salta Sibaya Mall, Sandbar Restaurant en vele ander restaurante is almal binne maklike bereik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d38220a0c85c9c991e8dc9ac6a8197daa0d4f517d9174a4bf13d94b3c85628b2193c36058b839a63b4368fc5e52be33923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 28 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6658139 31.1217893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang