Successfully reported

62 on Adderley

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kenan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Dit was heerlik! Dit was baie lekker. Goed ingerig sowel as baie vriendelike diens ontvang van die eienaars. Definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel aan ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
62 on Adderley
Baie dankie, Kenan. Ons sien uit wanneer jy en jou vriende weer vir George kom kuier. Mooi bly.

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie lekker, maar vir die prys sou ek graag 'n groot waaier, dakwaaier, en water langs die bed wou hê. Ja, aangenaam, net baie warm, baie klein waaier onvoldoende. Akommodasie lekker, maar prysgewys kort afwerking soos water langs die bed, stortmatjie. Maar lekker andersins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Graham
62 on Adderley
Hi Louise, Thanks so much for your review and suggestions for improvements. We will add a large fan to the room, water next to the beds, etc. We hope to see you again soon! Kind regards, Karen

Belinda V
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie gerieflik en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Graham
62 on Adderley
Thanks for the lovely review, Belinda. I'm so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you when you visit George again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Adderley Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103b9204b1dc9591b387ea0548989113b4f0bd53563f0939be77473604af064cb847a2791adf8a9e91a9eaf040dad0895093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 62 Adderley Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947167400414 22.468680162566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang