Successfully reported
+71

62 on Adderley

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Adderley Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

62 on Adderley bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van George. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat uit die stad se gewoel wil ontsnap, want hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Hierdie eiendom bied die keuse van óf Sun Kissed Views wat 'n woonstel met slaapplek vir 4 is, óf Garden Haven wat 'n ateljee met slaapplek vir 2 is. Sun Kissed Views beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Garden Haven is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei woonstelle het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die Sun Kissed Views-woonstel het ook 'n elektriese stoof en oond. Boonop is daar 'n eetarea en 'n sitkamer in elke woonstel. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Buite elke woonstel is 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste het volle toegang tot die eiendom se welige groen tuin en uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 62 Adderley Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 62 on Adderley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Adderley Street, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103b9204b1dc9591b387ea0548989113b4f0bd53563f0939be77473604af064cb847a2791adf8a9e91a9eaf040dad0895093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 62 Adderley Street Denneoord 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947167400414 22.468680162566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang