63 on Saal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Saal Street, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
63 on Saal in Zwavelpoort bied selfsorgverblyf en basiese selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die verblyf is naby Olympus Village, Netcare Pretoria-Oos Hospitaal , Woodhill Gholfbaan, TIme Square en die Universiteit van Pretoria geleë.
Verblyf word in 2 eenhede gebied wat onderskeidelik slaapplek aan 2 en 4 gaste bied. Die Lapa beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, en Stables beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Stables het ook 'n gasstoof met 'n oond.
Die leefareas het gemaklike sitplek en TV's met Netflix.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Die verblyf het ook geslotekringtelevisiekameras en 'n alarmstelsel, wat ekstra veiligheid en sekuriteit bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 63 Saal Street, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
- Gaste dink 63 on Saal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 63 Saal Street, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang