Heaven on the Beach @ Summerseas
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
63 Summerseas Heaven on the Beach is reg op die strand geleë en is 'n ruim woonstel vir tot 6 mense met pragtige see-uitsigte.
Die moderne woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, en die kamers deel die gebruik van badkamers met storte en toilette.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, of in 'n kleiner sitarea wat oor die swembad en die see uitkyk.
Gaste kan om die gemeenskaplike swembad ontspan, of 'n entjie stap af na die strand deur die kompleks se direkte toegangshek.
63 Summerseas Heaven on the Beach is net 300 m vanaf die Summerstrand Village wat verskeie winkels en restaurante bied, 1,5 km vanaf die Boardwalk wat die casino, winkels en restaurante bied, en 2,2 km vanaf die Humewood Gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 267
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 43 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Heaven on the Beach @ Summerseas het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang