Successfully reported
+18

63 Whale Rock Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Whale Rock Estate, Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

63 Whale Rock Estate is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel met moderne toebehore. Die woonstel is 3 km vanaf die middedorp geleë en dit is op die grondvloer van 'n baie stil strandfront kompleks met 24 uur sekuriteit. Dit is naby 'n privaat walviskykplek, rotspoel, strand en 'n fynboskrantpaadjie. Die New Harbour-kompleks met 'n verskeidenheid kroeë en restaurante is naby.

Hierdie moderne woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond, ketel, broodrooster, en alle nodige toebehore en breekware asook 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n patio. Die woonstel beskik ook oor gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 63 Whale Rock Estate, Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 63 Whale Rock Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Whale Rock Estate, Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2616d5d702f2dbf6e5583754b52d536133bb863dd48aeff203195a24425b36c56dd54595f4fa9c05bf5c9acb83f85fc4bdfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 4 63 Whale Rock Estate Church Street, Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436131 19.220053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang