Successfully reported

636 Itaga Safari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ettiene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Absolutely sublime. We were absolutely delighted with our stay at Itaga Lodge 636. Everything was extremely neat, tidy, and thoughtfully prepared. From the warm welcome at the gate to the attentive care of our lovely housekeeper, and Nico’s kind efforts in ensuring everything was perfect – every detail made us feel so well looked after. We truly loved every moment here and are deeply grateful for such a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal die plek definitief aanbeveel, ons sien julle weer in die toekoms! Die plek het ons verwagtinge oortref! Baie ruim, veral as jy 'n groot groep is, daar is iets van alles om die hele gesin of vriende besig te hou! Alles is pynlik netjies, asook die gasheer was baie aangenaam en altyd beskikbaar! Plek is ook goed geleë, naby die winkeltjie en ander plekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties en rustig in die bosveld. Dit was wonderlik en die natuur en diere pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Uiters aangename week in die bosveld met luukse akkommodasie gewees. Fantastiese luukse verblyf met alles wat mens in jou eie huis het, tot jou beskikking teen 'n bekostigbare prys (buite seisoen). Ons was 4 pare en elk het sy eie slaapkamer met badkamer gehad. Alhoewel dit gereën het, het die ruim eetkamer ons in staat gestel om te kan TV kyk, kaart speel en kuier sonder om ingehok te voel. Ons gasheer het ons vriendelik ontmoet en sommer tuis laat voel. Ons bepaal om in die toekoms weer hier te gaan kuier. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby R
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Heel aangenaam. Baie lekker, dankie! Alles was wonderlik en mooi skoon, heel aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bilaal M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Delightful. Game could be better. Very pleasant stay. Nico was very helpful and was a great host. The house was clean and a very pleasant place to be in. Would definitely recommend to others looking for a relaxed nature escape; it's perfect. If you are looking for a lot of game, then this isn't the best option. Very few animals, but we did see a lot of rhino, which was a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Sal beslis aanbeveel. Pragtige blyplek met asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons het soos konings gevoel. Smaakvolle interieur, lekker leef- en kuierruimtes, onbewus van beurtkrag, groot verskeidenheid kombuisgoed. Lekker swembad, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekend! Uitstekende lodge , baie gerieflik en daar is 'n UPS! Load shedding is geen probleem. Pragtige swembad en Nico, die gasheer, is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lieflike plek. Ons het die kuier baie geniet. Ons sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 636 Itaga Safari Lodge, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4eb1a1e3541ed9063c3ee574fec03bec617bcfccd2e00ae93b01392c11ed43216642ef2c036d8652dc856a3462fd410cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 636 Itaga Safari Lodge Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.817056 28.05788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang