Successfully reported

642 on Vincent

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonja S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Fantasties, skoon, baie vriendelike en baie veilig. Fantastiese blyplekkie - gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, veral in tyd van nood. Het my so mooi gehelp toe my kar nie wou start nie. Het regtig uit hulle pad gegaan om my te help. Baie nice en skoon plekkie. Was definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very clean and neat unit. Close to hospitals and shops. Very clean, neat unit and we felt very safe. Close to hospitals and shopping centres. Very friendly hosts and we will definitely stay there again. We parked our car inside the garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die woonstel is geleë in 'n baie rustige omgewing, maar tog ook sentraal. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Die diens was vriendelik en die woonstel skoon. Dit was die bekostigbare rus- en oornagplek waarvoor ons gesoek het na 'n baie lang reis. WiFi was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Goeie verblyf vir saam met hondjie, sentraal en veilig. Baie goeie verblyf vir ons saam met ons hondjie. Die woonstel is klein, maar het alles wat benodig word en die voertuig staan veilig in 'n motorhuis. Die area is baie sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die prys is te laag as jy kyk na die kwaliteit van die diens en goedhartigheid. There is this old saying "I don't trust a man when they don't like a dog, but I trust a dog when they don't like a person". Ek en my man met ons 2 woefies het so tuis gevoel. Beste waarde vir geld, net hulle vriendelikheid alleen regverdig die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie gerieflike, netjiese oornagverblyf. Ons is gasvry ontvang en het baie lekker gebly in die skoon verblyf met toesluit-parkering naby die Pretoria-Oos hospitaal. Ons het die rustigheid en stil omgewing besonder waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekke plekkie, lekker gebly. Baie lekker, baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Waarlik soos 'n huis erg van diie huis af. Was 'n baie goeie ervaring, sal beslis aanbeveel. Melissa, baie dankie vir die gasvryheid. Dit is 'n baie veilige, rustige, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 642 Vincent Street, Moreletapark, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f73ed3de5bcdbdd2d7a0e2ca3751b322b2ee7e1811a63664cc6d5495897c073ef9c79b15c85734a4431f44200d48e8bba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 642 Vincent Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8240021 28.2872858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang