Successfully reported
+8

642 on Vincent

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 642 Vincent Street, Moreletapark, 0044, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

642 on Vincent is 'n lieflike eenheid wat op die eienaar se eiendom in Moreletapark, Pretoria-Oos geleë is. Dit is ideaal geleë naby groot winkelsentrums, kerke en snelweë soos die N1 en die R21.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, 'n mini-konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en stoele waar gaste kan ontspan, en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die privaat patio in die tuin met 'n klein buitetafeltjie en stoele, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja S
Besigheidsreis
5.0
Fantasties, skoon, baie vriendelike en baie veilig. Fantastiese blyplekkie - gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, veral in tyd van nood. Het my ...
Sien meer
Jul 2025
Jeanette B
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and neat unit. Close to hospitals and shops. Very clean, neat unit and we felt very safe. Close to hospitals and shopping ce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Anna-Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is geleë in 'n baie rustige omgewing, maar tog ook sentraal. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Die diens was vriendelik en die woon...
Sien meer
Jan 2024
Denise D
Saam met lewensmaat
5.0
Die prys is te laag as jy kyk na die kwaliteit van die diens en goedhartigheid. There is this old saying "I don't trust a man when they don't like a d...
Sien meer
Jan 2024
Jenni V
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie verblyf vir saam met hondjie, sentraal en veilig. Baie goeie verblyf vir ons saam met ons hondjie. Die woonstel is klein, maar het alles wat ben...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 642 Vincent Street, Moreletapark, 0044, Gauteng
  • Gaste dink 642 on Vincent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 642 Vincent Street, Moreletapark, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f73ed3de5bcdbdd2d7a0e2ca3751b322b2ee7e1811a63664cc6d5495897c073ef9c79b15c85734a4431f44200d48e8bba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 642 Vincent Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8240021 28.2872858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang