65 @ Bliss Ballito
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 65, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 047 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
65 @ Bliss Ballito is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Ballito. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon en 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en 'n gedeelde braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Granny’s Pool-strand en getypoel is ongeveer 5.3 km weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
First Private Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 27
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 65, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Point Avenue, Bliss Ballito Unit 65, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang