Successfully reported
+11

66 Chaka's Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

66 Chaka's Cove is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks geleë is, 50 meter vanaf Shaka's Rock Beach en getypoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die aangrensende leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale en lei na 'n privaat balkon met stoepmeubels. Die kompleks het ook 'n wassery, swembad, braai-area en veilige parkeerplek vir motors.

Boonop is die kompleks naby 'n pizzeria, restaurante en winkels, 4,5 km vanaf die Ballito Lifestyle Centre, en 23,4 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 66 Chaka's Cove het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eca1b3f31fb1bfe1b4b82b3b6661f8580036566e60b58b5c6261f2ac1756b265d1917424d3dd99dcd5efac9e05d7980e769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 12 Main Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.514181139629 31.230910702181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang