66onJennings Strand
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Jennings Street, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
66onJennings Strand bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Strand, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Die kothuis met lugversorging bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens sluit die eenheid 'n enkelslaapbank in wat geskik is vir 'n kind.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke – perfek vir oggendkoffie – sowel as 'n braai-area.
Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus verseker gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brett Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 66 Jennings Street, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 66onJennings Strand het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Jennings Street, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang