677 Hornbill
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 677 Hornbill Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
677 Hornbill is 'n klein 2-slaapkamer-lodge in die Marloth Park Conservancy. Dié wildlandgoed is baie gewild en grens aan die Suidelike Krugerwildtuin. Hier loop wilde diere steeds vry rond en daaglikse besoeke van diere soos vlakvarke, sebras, koedoes, kameelperde en meer is algemeen.
Dié huis het 2 baie ruim en suite-slaapkamers wat elkeen individueel lugversorging het vir jou gerief. Die boonste kamer het 'n dubbelbed terwyl die onderste kamer 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed het. Alle linne, handdoeke en geriewe word voorsien en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar.
'n Klein TV-sitkamer is beskikbaar met 'n slaapbank vir kleiner kinders. Daar is 'n DStv-koppelpunt, gaste moet egter hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. OpenView DStv is beskikbaar. Wi-Fi is gratis.
Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.
Buite is 'n onderdak ingeboude braai. Daar is ook 'n plonspoel en 'n lapa-braai-area as jy saans om die vuur wil sit en luister na die geluide van die bos.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 35
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 677 Hornbill Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink 677 Hornbill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 677 Hornbill Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang