Successfully reported

69 Perissa Santorini

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Pieter V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Awesome. Relaxing with great views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Comfortable. Great ocean views and a comfortable stay for our family. Happy with the unit, it was functional and had everything we needed. The WiFi was fine, and I was able to do meetings from there. Vanessa was super helpful, quick to respond and help out if we needed. Thank you for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonika V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Ons hou van die ligging van Perissa 69 en sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, baie netjiese plek en uitstekende diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tim N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Sea view and convenient location. Enjoyed our stay at 69 Perissa. Great location with sea views and easy access to the beach and pool. The unit was comfortable, but in need of some updating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties. Wat 'n pragtige ligging! Ek was uiters verras met die netheid van die woonstel. Sal verseker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige Ballito akkomodasie. Ons het ons verblyf baie geniet by 69 Parissa. Mooiste see uitsig en die woonstel het als gehad wat ons kon nodig het. Skoonmaak diens van woonstel was groot plus vir ons. Kan hul gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

See-uitsig sonder groot geraas. Eenheid is nie direk op die strand nie, maar met 'n goeie see-uitsig. Eenhede laer af het heelwat meer see-geraas van golwe wat op rotse breek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmain C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Ongelooflik baie lekker. Ons het elke oomblik by di see geniet. Die uitsig is fantasties. Sentraal gelee en als is bezkikbaar in woonstel nl wasmashien en tuimeldroeer. As ek iets kan aambeveel is dit om te bele in n paar steak messe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
69 Perissa Santorini
Hi Charmain, We are glad to hear that you enjoyed your stayed and it was a pleasure to host you and your family. We will definitely invest in some steak knives. Great idea, thank you.

Charline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Absolutely perfect. The kids had a ball. The pool is lovely and the unit was clean and spacious. Perissa has a gorgeous seaview. The balconies allow us to enjoy the beautiful sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
69 Perissa Santorini
Hi Charline, We are glad to hear that you enjoyed your stayed and it was a pleasure to host you and your family. We will be happy to host you again in the future.

Mary Grace A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Our stay was perfect! I would highly reccommend 69 Perissa. Good location and amazing view! The photos on their website is exactly in person. We will surely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
69 Perissa Santorini
Hi Mary Grace, We are glad to hear that you enjoyed your stayed. It was a pleasure to host you and your friends. You are always welcome back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, At 69 Perissa Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXx54luAhuwssvWLMkg9jkDs6qtOt1uhmLdGZpU7WfBnl3yzYJ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 101 Ocean Drive At 69 Perissa Santorini 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.52567743018 31.226192855324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang