Successfully reported

69 Portobelo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rene O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Good. The place was well equipped with everything needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
69 Portobelo
Thanks Rene, looking forward to hosting you again.

Kefentse H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Incredible! We had an incredible stay, would definitely go back and recommend it to other people. Value for money and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Brilliant. It was absolutely pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina Visagie V
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Heerlik ontspan. Ons het baie lekker gebly. Veilig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen V
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Min tyd by 69 Portobelo spandeer. As dit skoner was, sou dit anders gewees het. Portobelo is mooi, goed geleë, mooi eenhede. Ek sal graag die eienaar van 69 Portobelo wil aanmoedig om die mould te behandel. Die badkamers is vol mould, die voile gordyne in die hoofslaapkamer was vol mould, moes dit was om die kamer te kon gebruik. Beddegoed was vuil, moes dit ook was. Die vloere was baie vuil met die inloop, moes veë. Die mure en kombuis kaste is vol vet kolle, die wasmasjien was vuil. Lint in die droër lyk of dit al jare aan die gang is. 'n Diep skoonmaak is regtig nodig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Itai
69 Portobelo
Thank you, Maureen, for your honest review. We will definitely address this blind spot. Thank you once again for affording us the opportunity to host you. We look forward to hosting you again. Regards, Itai

Jumae K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Pragtige woonstel. Alles wat jy nodig het. Stapafstand van die see. Vreeslik lekker gekuier. Ruim woonstel perfek geleë. Stapafstand van die strand en die waterpark. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die mense in die kompleks was baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel. Ek het baie lekker gebly, veilig gevoel en die parkering was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wou nie huis toe gaan nie. Yes, it was baie lekker, netjies, geen probleme. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Woonstel is ruim, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly. Groot woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme' M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie rustig. Die kompleks was te alle tye stil. Die toesluitmotorhuis was net te kort vir ons GWM P-series dubbel kajuit bakkie en ons kon nie die motoerhuis se deur toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Itai Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 69, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd733f00488504ffc3d886b7ec617acf9a0fee7d7f3b6af26bee45de41c3d250eecd4ec3a65aa03065fc0d29dab51f3258d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 69 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160159650422 22.107672546696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang