7 @ Plantation
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 @ Plantation is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in 'n vriendelike woonbuurt in Heatherlands, net 5 minute se stap vanaf die beste stap- en fietsroetes. Geniet pragtige berguitsigte en verken die area waar gesinne elke middag saam stap en fietsry.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer, ook toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Vir ekstra pret sluit die huis ook 'n tafeltennisarea bo die leefarea in, asook 'n binnebraai.
Buite kan gaste 'n ruim patio met pragtige uitsigte oor die Georgeberge, 'n buite-eettafel met sitplek vir 8 en veilige parkeerplek vir 2 motors binne die eiendom geniet. Perfek vir gesinne en vriende wat Suid-Afrika se pragtige Tuinroete wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 @ Plantation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Plantation Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang