Successfully reported

7 Ackermann Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Naresh C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very satisfied with our stay there. Friendly hosts, and very accommodating. Great attention to detail, conveniences well catered for in the room, kitchenette and bathroom, very clean, safe parking. We were accommodated in a room on the 1st floor which was spacious, airy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Hi Naresh Thank you for your great review. We would love to host you again. Regards, 7 Ackermann Place

Ane C
1 nag
5.0
Jul 2025

Skoon, gasvry en baie netjies! Fantasties! Een van die min gastehuise waar die realiteit beter is as die foto's. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The
7 Ackermann Place Guest House
Hi Ane, Wow, thank you for your great review. We would love to host you again. Regards, 7 Ackermann Place

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflik en goed geleë. Gemaklik; goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harald W
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Fine, thanks. Adequate and clean, no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie gerieflik geleë. Vriendelike diens en ruim kamers. Baie gerieflik geleë. Vriendelike diens en ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kesha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pret, rustig, ontspan, gerieflik. Dit was baie gerieflik, die uitsig is baie mooi en dit is lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarita C
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly in die rustige gastehuis. Ek het heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon kamer met al die nodige geriewe. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia A
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantasties en eersteklas. Die ontvangsdame was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Wil net vir haar baie dankie sê. Dit was 'n rustige atmosfeer en alles was gerieflik en van topgehalte. Ek sal enigeen aanraai om daar te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

The Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Ackermann Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYTUwZGMyLTFiNGQtNDk5Yi04MDBkLWIwY2IxNjQ2NjdjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 7 Ackermann Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.943918277273 18.859958635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang