Successfully reported

Bliss@Nautica

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jeremy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning and relaxing. We really enjoyed our stay at Nautica. The unit exceeded our expectations. The location and view of the bay are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tembisa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Excellent overnight sleep. Very clean and neat apartment that is close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die kommunikasie was uitsonderlik en alles was perfek. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitsig asemrowend. Het lekker gebly. Parkering net ver van woonstel en te veel trappe om plek te bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nampoina R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Had a good rest in a very cozy place. Very cozy, we love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Pragtige see uitsigte. 'n Pragtige woonstel met seeuitsigte oor Mosselbaai. Die woonstel het twee ruim slaapkamers met 'n lekker balkon waar 'n mens kan sit en kuier. Daar is wel geen winkels naby, binne stapafstand nie, en daarom moet jy dus ry na die naaste toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mardie K
1 nag
4.6
Apr 2025

Netjies, veilig en bekostigbaar. Netjiese, gerieflike en veilige verblyf met alles wat jy benodig. Sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ons het baie lekker gebly, die TV is lekker groot en die WiFi het goed gewerk. Die woonstel is gerieflik, net alles wat jy nodig het. Die studio waar ons gebly het se boonste vensters het nie gordyne nie en dit is nogal baie helder. Ek dink blinders sou goed gewerk het daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49a81992799d314d63b04bf3cf698396fd28d8fee759fd208e4e8cbe126f4dae7737ad36e4441a885cc246882448ad045be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Bakke Road 007 Nautica Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171628542611 22.122739138658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang