Successfully reported

7 Brenton Park

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Greg M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

See you again soon. A lovely break from the City life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie Lee W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ons het ’n wonderlike naweek by Brenton Park gehad, dankie vir die mooi verblyf. Baie dankie vir die pragtige verblyf by Brenton Park – ons het dit regtig baie geniet en heerlik gekuier. Ons kuier by Brenton Park was heerlik – ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

10/10. Amazing place. Wow! It was like being home! Every single thing was well thought of. The convenience of the laundry, dishwasher and everything else was amazing. Beautiful and loved the wildlife visiting. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirée B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die natuur, die rustigheid, die veiligheid, alles was fantasties! Die lekkerste verblyf en vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniek M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Great location with everything you need. Relaxed and quiet, our little boy enjoyed the pool and all the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie oulik vir kinders. Brenton Park is baie netjies. Kinders was mal oor die hasies en bokkies. Verblyf is baie modern, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderskoon natuur en rustigheid, mak diere te sien. Verblyf 5 ster. Sal vir enige persoon aanbeveel. Dankie. Definitief die verblyf werd. Uitstekende lugging met diere, natuur en rustigheid. Sal definitief weer gebruik maak van Brenton Lake. Baie dankie ook aan Cheryl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
7 Brenton Park
Thank you so much for the great review. We look forward to your return stay with us in the future. Best wishes, Cheryl.

Marlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Awesome as always We love staying at 7 Brenton Park. We have stayed there a few times. It is an absolute pleasure for the kids, with all the buck and bunnies. And they have an amazing play area as well. We will always choose this as our number 1 holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
7 Brenton Park
Thank you so much Irma for the wonderful review, we wish you and the family well and hope to see you again soon! Hopefully next time our Caylee will be around to play with Emma. Best wishes, Cheryl.

Wayde D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantastiese ervaring! Rustige omgewing. Die perfekte vakansiebestemming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Brenton Park, Capt. Duthie Avenue, Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA3Y5b9OhyRvzhz5BBrOrM3ry53vbhvx8huUCBBk69O8M4VK83o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 7 Brenton Park Capt. Duthie Avenue, Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059952606329 23.02934601903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang