7 on Cecilia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Cecilia Close, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 on Cecilia is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Ballito geleë is. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié knus, lugversorgde eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Dit sluit ook 'n sentrale etenstafel met 2 sitplekke in. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en toegang tot gratis WiFi in.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en buitesitplek. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid word nie deur kragonderbrekings geraak nie, aangesien dit sonkrag met rugsteunbatterye het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Cecilia Close, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 on Cecilia het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Cecilia Close, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang